Inligting oor inskrywings asook terme en voorwaardes rakende die 2024 Voermol Nampo-promosie, is by jou naaste Voermol-verkoopsverteenwoordiger beskikbaar. Besoek www.voermol.co.za vir die verkoopspan se kontakbesonderhede.
Die gelukkige trekking vind plaas sodra die 2024 Voermol Nampo-promosie se bestellings afgehandel is. ‘n Onafhanklike persoon sal ‘n digitale, ewekansige, gelukkige trekking doen. Die wenner sal ‘n prys ter waarde van R30 000 (BTW ingesluit) ontvang. Hierdie prys kan enige van die volgende wees:
Waar ‘n Voermol-produk die gekose prys is, sal ‘n geskenkbewys deur ‘n Voermol-verkoopsverteenwoordiger aan die wenner verskaf word. Die agent sal reël dat die wenner die produk by die naaste koöperasie wat Voermol-produkte aanhou, kan afhaal. Die wenner is self verantwoordelik vir afleweringskoste.