afen

DroogteKorrels

VOERMOL DROOGTEKORRELS
is ’n droogtevoer en kan as oorlewingsvoer aan diere gevoer word ten tye van voerskaarste:
– is melassegebaseer;
– verminder vermorsing en vergemaklik voeding in selfvoerders;
– kan as enigste voer aan diere gevoer word tydens oorlewingsvoeding;
– kan in plaas van hooi as bron van ruvoer gebruik word, soos by die voer van herkouer wild;
– kan in plaas van hooi in volledige voere gebruik word, wanneer hooi skaars en duur is. Rantsoene moet egter korrek geformuleer word.

V5554
N-FF 0554

Description

V5554
N-FF 0554