af

Dundee Lekkonsentraat

VOERMOL DUNDEE LEKKONSENTRAAT
Klas: Proteïen- en Spoormineraalkonsentraat vir Beeste
VOERMOL DUNDEE LEKKONSENTRAAT is ’n lekkonsentraat vir die tuismeng van veelekke:
– moet met sout en ander bestanddele gemeng word om ’n onderhoudslek of produksielek te gee;
– is hoogs gekonsentreerd wat vervoerkostes verlaag;
– bevat ’n hoë vlak van melasse wat help om “droëgalsiekte” te voorkom a.g.v. die hoë kaliuminhoud van melasse wat matig
lakserend is;
– verskaf spoorelemente waarvan daar ’n gebrek in veldweiding mag wees. Verder is die spoorminerale ook noodsaaklik vir optimum
eetlus en vrugbaarheid.

V10737
N-FF 0549

Description

V10737
N-FF 0549