afen

Ekonolek

VOERMOL EKONOLEK
Klas: Proteïen-, Mineraal- en Spoormineraalaanvulling vir Herkouers
VOERMOL EKONOLEK is ’n klaargemengde energieryke proteïenlek met ’n hoë fosforinhoud vir beeste, skape en bokke op droë weiding:
– is melassegebaseer, nie stowwerig nie en sal nie wegwaai nie;
– as ’n proteïenbron, sal dit eetlus stimuleer om sodoende beter gebruik te maak van onsmaaklike droë weiding;
– sal help om massaverlies gedurende die droë seisoen te voorkom en sodoende sal dit bydra tot die verhoging van lam- en
kalfpersentasies;
– kan aan beeste, skape en bokke in dieselfde kamp gevoer word

V11147
N-FF 0628

Description

V11147
N-FF 0628