afen

Energie Blok

VOERMOL ENERGIEBLOK
is ’n voerblok met ’n hoë energie-inhoud om produksie te bevorder:
– bevat proteïen van ’n goeie gehalte, waarvan slegs 57% afkomstig van NPN is;
– is maklik om te hanteer wat arbeid bespaar en vermorsing voorkom;
– bevat die volledige reeks minerale en spoorminerale in die regte verhouding;
– bevat medikamente wat die energiebenutting van weiding verhoog. Dit help ook om domsiekte, ketose en koksidiose teen te werk;
– is uiters geskik as aanvulling vir produserende diere soos: laatdragtige skaap- en bokooie, skaap- en bokooie met lammers, koeie met kalwers, jong groeiende diere, prikkelvoeding van ooie, afrond van diere op groenweiding.

V11456

Description

V11456