afen

Hoëveldlek

VOERMOL HOËVELDLEK
Klas: Proteïen-, Mineraal- en Spoormineraalaanvulling vir Beeste
VOERMOL HOËVELDLEK is ’n kostedoeltreffende onderhoudslek vir beeste in gebiede met fosfaatarme winterweidings:
– is ’n klaargemengde lek wat vertering van droë ruvoer aanhelp aangesien dit proteïen en spoorelemente verskaf wat die mikro-
organismes in die grootpens stimuleer;
– veral geskik vir diere met ’n hoër fosfaatbehoefte op droë weidings;
– help om droë galsiek te voorkom, aangesien melasse matig lakserend is;
– verskaf spoorelemente wat noodsaaklik is vir optimum eetlus en vrugbaarheid;
– is ’n gekonsentreerde bron van proteïen wat aanleiding gee tot ’n laer koste per eenheid proteïen;
– kan met mieliemeel, hominy chop of enige graan gemeng word om ’n produksielek te gee

V16150

Description

V16150