afen

Landelek

VOERMOL LANDELEK
Klas: Proteïen-, Mineraal- en Spoormineraalaanvulling vir Herkouers
VOERMOL LANDELEK is ontwikkel om voedingstekorte en voedingsprobleme op oesreste van somergrane en stoppellande van
wintergrane te beperk. Voermol Landelek is ’n proteïen-spoormineraal aanvulling vir skape, beeste en bokke:
– is klaargemeng en kan net so gebruik word;
– bevat verskillende buffers om suurpens (asidose) te voorkom;
– bevat ’n anioonsout om blaassteenvorming te beperk;
– bevat ’n medium inhoud verbyvloeiproteïen en ten minste 32.7 % van die proteïen is afkomstig van natuurlike proteïenbronne;
– bevat voldoende hoeveelhede van al sewe noodsaaklike spoorelemente;
– is melassegebaseer wat smaaklik is en ’n goeie inname verseker;
– die lek sal nie wegwaai nie.

V15414

Description

V15414