afen

LS 33

VOERMOL LS 33
Klas: Proteïen- en Spoormineraalaanvulling vir Herkouers
VOERMOL LS 33 is melassegebaseerde proteïen-vitamien-mineraal aanvulling in vloeivorm:
– sal inname van droë ruvoer verhoog omdat dit smaaklik is;
– sal die benutting van swak kwaliteit ruvoer verbeter aangesien dit proteïen, energie, fosfor en ander beperkende voedingstowwe
aanvul asook vermorsing verminder;
– beteken veilige inname en doeltreffende benutting van ureum aangesien ureum aanvanklik in melasse opgelos is. Die gevare
van gekonsentreerde ureum word dus verminder;
– is sodanig geformuleer dat dit die gevaar van ureumvergiftiging verminder;
– is ’n goeie bindmiddel by die vervaardiging van korrels
V2678 N-FF 0088

Description

V2678 N-FF 0088