afen

MelasseMeel

VOERMOL MELASSEMEEL
bevat melassestroop en is ’n goeie energiebron:
– verbeter die smaaklikheid, tekstuur en voorkoms van enige voer of lek;
– verlaag stowwerigheid en verminder skeiding van voere en lekke;
– teen ’n insluitingspeil van 5 % tot 10 %, dien melassemeel as ’n goeie bindmiddel tydens verpilling van voere;
– stimuleer die eetlus van siek diere weens die hoë inhoud van B-Vitamiene en spoorminerale;
– is ’n veelsydige produk met baie praktiese gebruike en kan as ’n gedeeltelike plaasvervanger vir graan gebruik word;
– kan in rantsoene gebruik word vir suiwelbeeste, voerkraalbeeste, skape, bokke en volstruise asook in vee- en wildlekke.

v1995
n-ff 0079

Description

v1995
n-ff 0079