afen

Molovite

VOERMOL MOLOVITE
Klas: Mineraal- en Energie-aanvulling vir Herkouers
VOERMOL MOLOVITE is ’n energie-minerale-aanvulling met 10 % ruproteïen wat geen NPN bevat nie. Voermol Molovite
is die ideale lekaanvulling vir herkouers op bemeste aangeplante weidings en proteïenryke bone-weidings:
– is klaargemeng en kan net so gebruik word;
– bevat geen NPN nie omdat voldoende hoeveelhede NPN deur die bemeste weiding verskaf word;
– voorsien energie, natuurlike proteïene, spoorminerale en minerale wat die beperkende voedingstowwe op bemeste aangeplante weidings en boneweidings is;
– bevat min sout en is melassegebaseer wat goeie inname verseker;
– bevat medikamente wat die doeltreffendheid van energie benutting op bemeste weidings verbeter;
– help om koksidiose, domsiekte en ketose in diere te beperk.


v7266

Description

V7266