afen

Premix 450

VOERMOL PREMIX 450
Klas: Proteïenaanvulling vir Beeste
VOERMOL PREMIX 450 is ’n koste-doeltreffende onderhoudslek vir beeste:
– is ’n klaargemengde lek wat vertering van droë ruvoer aanhelp aangesien dit proteïen en spoorelemente verskaf wat die mikro-organismes in die grootpens stimuleer;
– help om “droëgalsiekte” te voorkom, aangesien melasse matig lakserend is;
– verskaf spoorelemente wat noodsaaklik is vir ’n goeie eetlus;
– is ’n gekonsentreerde bron van proteïen wat aanleiding gee tot ’n laer koste per eenheid proteïen;
– kan met mieliemeel, hominy chop of enige graan gemeng word om n produksielek te gee
V4676

N-FF 0085

Description

V4676
N-FF 0085