afen

Procon 33

VOERMOL PROCON 33
Klas: Proteïenkonsentraat vir Herkouers
VOERMOL PROCON 33 is ’n ureumvrye hoë proteïenkonsentraat vir die tuisvermenging van hoë kwaliteit veevoere en
– bevat ’n minimum van drie verskillende proteïenbronne om proteïenkwaliteit van hoë gehalte te verseker wat veral geskik is vir
hoogproduserende melkkoeie en vinnig groeïende lammers;
– het ’n baie hoë deurvloei proteïeninhoud;
– kan in enige herkouer- of herkouer wild rantsoen gebruik word om die proteïeninhoud daarvan te verhoog;
– kan gebruik word as proteïenbron vir die tuisvermenging van veelekke en rantsoene;
– bevat geen ureum of ander NPN-bronne nie
V12701

Description

V12701