afen

Produksie Lek

VOERMOL PRODUKSIELEK
Klas: Proteïen-, Mineraal- en Energie-aanvulling vir Herkouers
VOERMOL PRODUKSIELEK is ’n volledige klaargemengde lek wat proteïen, energie, minerale, vitamiene en spoorminerale voorsien vir
optimale produksie van die weidende dier:
– bevat graan en melasse as energiebronne;
– help om oormatige massaverlies in koeie net na kalwing te voorkom;
– help om domsiekte in swaardragtige ooie te voorkom en kan ook as ’n prikkelvoer vir ooie gebruik word;
– bevorder massatoename van jong groeiende diere op veldweiding van goeie gehalte;
– bevat medikamente wat energiebenutting van die weiding bevorder.


V10108

Description

V10108