afen

Proteïenblok

VOERMOL PROTEÏENBLOK
Klas: Proteïen- en Mineraalaanvulling vir Herkouers
VOERMOL PROTEÏENBLOK verskaf proteïen, minerale en Vitamien A en is spesifiek vir beeste en skape wat op proteïengebrekkige weidings
wei of ruvoer gevoer word:
– is maklik hanteerbaar en gereed vir gebruik;
– is melassegebaseer wat smaaklikheid verbeter en inname stimuleer;
– stimuleer groei van rumen mikro-organismes wat droë materiaal inname bevorder;
– bevat benewens ureum ook goeie kwaliteit natuurlike proteïen;
– geskik vir herkouer wild.

V10448
N-FF 0429

Description

V10448
N-FF 0429