afen

Skaapafrondkorrels

VOERMOL SKAAPAFRONDKORRELS
Klas: Skaapafrondvoedsel
VOERMOL SKAAPAFRONDKORRELS is ’n volledige voer vir die voerkraalafronding van lammers:
– bevat die nodige minerale, spoorminerale asook Vitamien A vir optimale produksie;
– bevat ’n ionofoor en ander medikamente om prestasie en doeltreffendheid te verbeter.
V12796

Description

V12796