afen

Super 18

VOERMOL SUPER 18
is ’n proteïen-, mineraal- en energie aanvulling vir herkouers:
– kan as sulks, ongemeng gevoer word of dit kan met ander bestanddele vermeng word;
– verbeter smaaklikheid en stimuleer voerinname;
– verminder stowwerigheid en dus vermorsing van voer;
– voorsien energie, proteïen en minerale wat produksie stimuleer;
– bevat melasse wat ’n verskeidenheid spoorelemente voorsien;
– is ’n veelsydige produk met baie aanwendings;
– is geskik vir herkouer wild.

v355
n-ff 0080

Description

v355
N-FF 0080