afen

Zilmol

VOERMOL ZILMOL
Klas: Melasse- en Ruvoeraanvulling vir Beeste
VOERMOL ZILMOL is ’n medikament bevattende produk vir die byvoeging tot voerkraal afrondrantsoene:
– bevat die ß-agonis, Zilpaterol–HCl wat die neerlegging van proteïen bevorder, terwyl dit die neerlegging van vet onderdruk;
– sal die gemiddelde daaglikse toename verhoog, die voeromsetverhouding verbeter en die uitslagpersentasie verhoog.
– verhoog die karkasmassa.

Met die gebruik van Voermol Zilmol word die voerperiode met sowat20 dae verleng, gevolglik mag die voermarge en winsgewendheid
verhoog word.

V16978

Description

V16978