
Fosfaatlekke
Fosfaatblok
Produk Kode: V10264
VOERMOL FOSFAATBLOK is ’n minerale-aanvulling vir beeste, melkkoeie, uitgroei van verse, skape en herkouer wild op groenweiding:
- is weens sy vorm en grootte maklik om te hanteer en is gereed vir gebruik;
- bevat ’n wye reeks minerale en spoorminerale wat reproduksie en groei bevorder;
- evat relatief min sout wat die nadele van oormatige soutinname voorkom;
- verseker ’n goeie inname en is in ’n groot mate reënbestand;
- Voermol Fosfaatblok is geskik vir alle tipes herkouer wild.