afen

Vloeivoere

Die reeks vloeivoere kan vir die volgende aangewend word;

  • die verryking en beveiliging van grane (Voermol Korn Kandy);
  • vloeibare proteïenlekke (Voermol LS 33);
  • die verryking van swak ruvoere (Voermol LS 33);
  • die voorkoming van vermorsing van laegraadse ruvoere (Voermol LS 33);
  • die preservering van graskuilvoer (Voermol Voermolas);
  • die preservering van droogtemieliekuilvoer (Voermol Voermolas);
  • bees- en skaapvoerkrale.

Voerkrale

Voermol bemark ’n groot verskeidenheid vloeivoerkonsentrate vir die groter voerkrale (staan 500 beeste en meer).

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons

Gehalte veevoer inligting binne jou bereik

Laai die Voermol-toep af