afen

Wildaanvullings

Selfmeng van Herkouer Wildlekke en -Voere

Kommersieel beskikbare voere, veral wildskorrels, bevat dikwels hoë vlakke ruvoer. Gevolglik is die energiewaarde laag en is ’n korrel nie koste-effektief om te voer nie. Deur ’n aanvullende voer self te meng kan van die probleme aangespreek word, verwys na die Produkgids Meng van Supplemens-voere vir Herkouer-wild.

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons

Gehalte veevoer inligting binne jou bereik

Laai die Voermol-toep af