afen
LS 33
Vloeivoere

LS 33

Produk Kode: V2678

VOERMOL LS 33 is ’n melassegebaseerde proteïen-, vitamien- en spoormineraalaanvulling in vloeivorm:

  • sal inname van droë ruvoer verhoog omdat dit smaaklik is;
  • sal die benutting van swak kwaliteit ruvoer verbeter aangesien dit proteïen, energie, fosfor en ander beperkende voedingstowwe aanvul asook vermorsing verminder;
  • beteken veilige inname en doeltreffende benutting van ureum aangesien ureum aanvanklik in melasse opgelos is. Die gevare van gekonsentreerde ureum word dus verminder;
  • is sodanig geformuleer dat dit die gevaar van ureumvergiftiging verminder;
  • is ’n goeie bindmiddel by die vervaardiging van korrels.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons