
Proteienlekke
Proteïenblok
Produk Kode: V10448
VOERMOL PROTEÏENBLOK verskaf proteïen, minerale en Vitamien A en is spesifi ek vir beeste en skape wat op proteïengebrekkige weidings wei of ruvoer gevoer word:
- is maklik hanteerbaar en gereed vir gebruik;
- is melassegebaseer wat smaaklikheid verbeter en inname stimuleer;
- stimuleer groei van rumen mikro-organismes wat droë materiaal inname bevorder;
- bevat benewens ureum ook goeie kwaliteit natuurlike proteïen;
- geskik vir herkouer wild