afen
Voermol Rumevite Cattle Block
Proteienlekke

Rumevite Beesblok

Produk Kode: V10932

VOERMOL RUMEVITE BEESBLOKKE is seker die heel geriefl ikste manier waarop ’n onderhoudslek aan beeste verskaf kan word:

  • is gereed om te voer en geen verdere byvoegings word benodig nie;
  • is ’n gekonsentreerde bron van proteïen in blokvorm wat aanleiding gee tot ’n laer koste per eenheid proteïen;
  • help vertering van droë ruvoer en weiding aangesien dit proteïen en spoorminerale verskaf wat die mikro-organismes in die grootpens stimuleer;
  • voorsien maksimum spoormineraalvlakke wat noodsaaklik is vir optimale eetlus en vrugbaarheid, sowel as optimale funksionering van immuunstelsel.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons