af
Skaap en Bok Proteinlek
Proteienlekke

Skaap en Bok Proteinlek

Produk Kode:

VOERMOL SKAAP EN BOK PROTEÏENLEK is ’n klaargemengde, koste-effektief onderhoudslek vir skape en bokke wat droë weidings of kleingraan-oesreste bewei:

  • stimuleer die inname en vertering van droë ruvoer omdat dit genoegsame rumenverteerbare proteïene aan die mikrobes in die grootpens voorsien;
  • bevat optimale vlakke swael vir sintese van mikrobieseproteïen en wolproduksie;
  • voorsien gebalanseerde spoor en makrominerale vir gesonde aptyt, vrugbaarheid en groei;
  • bevat hoë vlakke vitamien A wat siektes weens ontsteking van die slymvliese verlaag, en bevorder vrugbaarheid;
  • help om droë galsiekte te voorkom, aangesien melasse matig lakserend is.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons