
Afrondingsprodukte
Skaapafrondkorrels
Produk Kode: V12796
VOERMOL SKAAPAFRONDKORRELS is ’n volledige voer vir die voerkraalafronding van lammers:
- bevat die nodige minerale, spoorminerale asook Vitamien A vir optimale produksie;
- bevat ’n ionofoor en ander medikamente om prestasie en doeltreffendheid te verbeter.