
Afrondingsprodukte
Skaapkonsentraat
Produk Kode: V16977
VOERMOL SKAAPKONSENTRAAT is die nuutste afrondkonsentraat in die Voermol stal:
- koste-effektief en gee uitstekende resultate;
- bevat 40% proteïen en het ’n 10% insluiting;
- bevat al die nodige minerale, spoorminerale, vitamienes en medikamente om top prestasie te verseker;
- bevat anioonsoute om blaasstene by ramme te voorkom.