af
Voermol Stressbuster V35135
Energie-Aanvullings

Stressbuster

Produk Kode: V35135

Klas: Energie-aanvulling vir Herkouers

VOERMOL STRESSBUSTER is ‘n energie-aanvulling geformuleer om stres in herkouers te bestry:

  • verbeter droëmateriaalinname in herkouers wat stres ervaar;
  • verbeter en ondersteun spysverteringskanaal integriteit;
  • verbeter verteerbaarheid van voedingstowwe;
  • verbeter gemiddelde daaglikse toename en voeromsetverhouding in voerkraalrantsoene;
  • verlaag aantal trekkings (morbiditeite & mortaliteite);
  • verbeter die smaaklikheid, tekstuur en voorkoms van enige voer of lek;
  • verlaag stowwerigheid en verminder skeiding van voere of lekke;
  • kan aangewend word in rantsoene/lekke van suiwelbeeste, voerkraaldiere, beeste, skape, bokke en herkouerwild;
  • bevat Chroom, dus moet dit nie met ander Chroom bronne gevoer word nie.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons