afen
Voermolas
Vloeivoere

Voermolas

Produk Kode: V10257

VOERMOL VOERMOLAS is ’n melasse-bevattende vloeistof wat energie en minerale voorsien om die smaaklikheid van voer te verhoog en stowwerigheid te verminder.

GEBRUIKE VAN VOERMOL VOERMOLAS Voermol Voermolas kan gebruik word in die plek van gewone melasse soos volg:

  1. Energieryke grondstof Gebruik as bron van energie in gebalanseerde veevoere teen ’n insluitingspeil van tussen 15 % en 20 %.
  2. Energie-aanvulling Gebruik as ’n energie-aanvulling teen 1.5 kg/dag vir beeste en 250 g/dag vir skape.
  3. As bindmiddel in rantsoene Voeg 7.5 % – 10 % by rantsoene om smaaklikheid te verhoog, stowwerigheid te verminder en as bindmiddel in verkorrelde voere.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons