af
Game Pellets 100
Wildaanvullings

Wildkorrels 100

Produk Kode: V26841

VOERMOL WILDKORRELS 100 is ’n volledige voerkorrel vir die voeding van alle soorte herkouer wild ten tye van voerskaarste of in aanhouding:

  • bevat die nodige minerale, Vitamien A asook die volledige reeks spoorminerale;
  • is volledig gebalanseerd t.o.v. proteïen en energie;
  • bevat geen ureum of medikamente nie;
  • is melassegebaseer, smaaklik met goeie inname;
  • kan op harde oppervlaktes gevoer word. Geen voerbakke word benodig nie.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons