afen
Game Pellets 140
Wildaanvullings

Wildkorrels 140

Produk Kode: V14942

VOERMOL WILDKORRELS 140 bevat die volledige reeks minerale, spoorminerale asook Vitamien A:

  • kan as ’n volledige voer of as ’n aanvulling vir herkouer wild gevoer word;
  • is ’n goeie bron van proteïen en energie;
  • bevat geen ureum of medikamente nie;
  • is spesiaal geformuleer as aanvulling tydens voerskaarste of vir herkouer wild wat in ’n boma aangehou word;
  • kan op enige harde oppervlakte gevoer word. Geen voerbakke word benodig nie.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons