
Wildaanvullings
Wildsblok
Produk Kode: V13408
VOERMOL WILDSBLOK is ’n proteïen-, energie-, mineraal- en spoormineraalaanvulling vir herkouer wild en herkouers:
- bevat geen ureum of medikamente nie;
- word net so (ongemeng) as aanvulling aan grasvreters op droë veldweiding gevoer;
- voorkom massaverlies van diere wat op droë veldweiding wei en verhoog produksie;
- is met aalwynekstrak verryk.