afen
Molasses Meal
Energie-Aanvullings

Melassemeel

Produk Kode: V1995

VOERMOL MELASSEMEEL bevat melassestroop en is ’n goeie energiebron:

  • verbeter die smaaklikheid, tekstuur en voorkoms van enige voer of lek;
  • verlaag stowwerigheid en verminder skeiding van voere en lekke;
  • teen ’n insluitingspeil van 5 % tot 10 %, dien melassemeel as ’n goeie bindmiddel tydens verpilling van voere;
  • stimuleer die eetlus van siek diere weens die hoë inhoud van
  • Vitamiene en spoorminerale;
  • is ’n veelsydige produk met baie praktiese gebruike en kan as ’n gedeeltelike plaasvervanger vir graan gebruik word;
  • kan in rantsoene gebruik word vir suiwelbeeste, voerkraalbeeste, skape, bokke en volstruise asook in vee- en wildlekke.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons