afen
SB 100
Afrondingsprodukte

SB 100

Produk Kode: V4498

VOERMOL SB 100 is ’n ekonomies en maklik voerbare vetmaakkonsentraat vir beeste. Meng met mielies of ander graan en voer tesame met ruvoer.

  • Die “VOERMOLSTELSEL”, waar die konsentraat en ruvoer apart volgens “vrye keuse” gevoer word;
  • bevorder inname aangesien dit smaaklik is, want dit is melassegebaseer;
  • kan met heel mielies aan beeste gevoer word, bespaar dus koste. Wanneer ou koeie en groot stoorosse gevoer word, moet daar egter van mieliemeel gebruik gemaak word;
  • bevat medikamente wat voerinname verminder terwyl dit massatoename handhaaf en dus voeromset mag verbeter. Dit help ook om koksidiose te voorkom by kalwers.
  • bevat rumen-beskermde vitamien A om stabiliteit in die rumen te verhoog en algehele biobeskikbaarheid te verbeter. Dit lei tot verbeterde immuniteit en gesondheid.
Aflaai Spesifikasies

Verkoopnavrae

Kontak die agent van ons verkoopspan in u omgewing vir hulp.

Kontak Ons