VOERMOL SUPERLAMKORRELS is ’n klaargemengde, hoë kwaliteit aanvulling vir herkouers in korrelvorm wat spesiaal ontwikkel is vir die afronding van speenlammers op ’n digte stand, volop aktiefgroeiende, smaaklike en groen blaarryke natuurlike grasveld of aangeplante weiding van ’n hoë gehalte: is maklik om te hanteer asook geriefl ik om te gebruik en is veral geskik...Read More
VOERMOL SKAAP EN BOK PROTEÏENLEK is ’n klaargemengde, koste-effektief onderhoudslek vir skape en bokke wat droë weidings of kleingraan-oesreste bewei: stimuleer die inname en vertering van droë ruvoer omdat dit genoegsame rumenverteerbare proteïene aan die mikrobes in die grootpens voorsien; bevat optimale vlakke swael vir sintese van mikrobieseproteïen en wolproduksie; voorsien gebalanseerde spoor en makrominerale...Read More
VOERMOL RAM-, LAM- EN OOIKORRELS is ’n volledig gebalanseerde voerkorrel vir die algemene gebruik by skape en bokke: kan net so gevoer word en is volledig gebalanseerd; is in korrelvorm en geriefl ik om te voer met geen maal- en mengkoste nie; is presies vermeng, bevorder doeltreffende voerbenutting en skakel vermorsing uit; is melassegebaseer, smaaklik...Read More
VOERMOL WILDKORRELS 140 bevat die volledige reeks minerale, spoorminerale asook Vitamien A: kan as ’n volledige voer of as ’n aanvulling vir herkouer wild gevoer word; is ’n goeie bron van proteïen en energie; bevat geen ureum of medikamente nie; is spesiaal geformuleer as aanvulling tydens voerskaarste of vir herkouer wild wat in ’n boma...Read More
VOERMOL WILDKORRELS 100 is ’n volledige voerkorrel vir die voeding van alle soorte herkouer wild ten tye van voerskaarste of in aanhouding: bevat die nodige minerale, Vitamien A asook die volledige reeks spoorminerale; is volledig gebalanseerd t.o.v. proteïen en energie; bevat geen ureum of medikamente nie; is melassegebaseer, smaaklik met goeie inname; kan op harde...Read More
VOERMOL WILDSBLOK is ’n proteïen-, energie-, mineraal- en spoormineraalaanvulling vir herkouer wild en herkouers: bevat geen ureum of medikamente nie; word net so (ongemeng) as aanvulling aan grasvreters op droë veldweiding gevoer; voorkom massaverlies van diere wat op droë veldweiding wei en verhoog produksie; is met aalwynekstrak verryk.Read More
VOERMOL KORN KANDY is ’n konsentraat in vloeivorm vir die verryking van graan deur die byvoeging van proteïen, vitamien A, minerale, buffers en medikamente: is ’n veilige en geriefl ike metode om graan te voer, aangesien dit gebuffer is en medikamente bevat; dit help om koksidiose in lammers te beperk. Verder verhoog dit bloedglukose-vlakke om...Read More
VOERMOL LS 33 is ’n melassegebaseerde proteïen-, vitamien- en spoormineraalaanvulling in vloeivorm: sal inname van droë ruvoer verhoog omdat dit smaaklik is; sal die benutting van swak kwaliteit ruvoer verbeter aangesien dit proteïen, energie, fosfor en ander beperkende voedingstowwe aanvul asook vermorsing verminder; beteken veilige inname en doeltreffende benutting van ureum aangesien ureum aanvanklik in...Read More
VOERMOL VOERMOLAS is ’n melasse-bevattende vloeistof wat energie en minerale voorsien om die smaaklikheid van voer te verhoog en stowwerigheid te verminder. GEBRUIKE VAN VOERMOL VOERMOLAS Voermol Voermolas kan gebruik word in die plek van gewone melasse soos volg: Energieryke grondstof Gebruik as bron van energie in gebalanseerde veevoere teen ’n insluitingspeil van tussen 15...Read More
VOERMOL PROCON 33 is ’n ureumvrye hoë proteïenkonsentraat vir die tuisvermenging van hoë kwaliteit veevoere en: bevat ’n minimum van drie verskillende proteïenbronne om proteïenkwaliteit van hoë gehalte te verseker wat veral geskik is vir hoogproduserende melkkoeie en vinnig groeïende diere; het ’n baie hoë deurvloei proteïeninhoud; verskaf voldoende hoeveelhede van al sewe noodsaaklike spoorminerale...Read More